’n Totiusstraat inwoner, Dolf Joubert, se video kamera wys hoe ’n motor sonder ligte Woensdagnag (gisteraand) in die straat afgery kom, terwyl die skote by die venster in die lug in afgevuur word.
Die .9mm patroondoppie wat mnr. Joubert in die straat opgetel het.
Mnr. Joubert sê dat hy vanoggend ’n .9mm patroondoppie in die straat opgetel het.
Die motief vir die skote is duister.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.