News
Skokfoto’s van Optimum Myn se voortslepende verval
Kleiner krediteure van Optimum Myn sê die myn se sakeredders het die entiteit van ’n produktiewe uitvoergehalte steenkoolmyn na ’n industriële krot laat verval.

Hulle eis dat die myn gelikwideer word.

Vyftig van hulle het na die myn opgeruk, maar hulle is verhoed om in te gaan.
Die komitee se voorsitter, mnr. Ian Visser, sê dat die sakeredders in twee jaar net daarin geslaag het om die myn te vernietig.

Foto’s wat aan www.mobserver.co.za beskikbaar gestel is, wys hoe die eens vlagskip myn agteruit gegaan het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
