News
Kyk hoe vat so karp!
Vier vriende het die naweek by Marulani Lodge gaan hengel en ’n paar karpe en ’n baber gevang.

Mnr. Louwtjie Jordaan het met sy selfoon, ’n Samsung Galaxy S10+, videomateriaal onder water geneem terwyl een van die karpe ingekatrol word.

• Die hengelvooruitsigte vir die naweek kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
