News

Drie trokke in ongeluk op Vandyksdrifpad

’n Trokdrywer is beseer in ’n ongeluk tussen drie trokke op die Vandyksdrifpad.

’n Trokdrywer is beseer in ’n ongeluk tussen drie trokke op die Vandyksdrifpad.

Die ongeluk het vandag omstreeks 13:00 vandag plaasgevind, sowat vier kilometer anderkant die N4-brug, net verby die weegbrug by die Muhanga Myn.

Na wat verneem word, was een trok besig om te draai en het die ander twee trokke in hom vasgery. Die een trokdrywer het ’n kopbesering opgedoen.

Alhoewel die pad nie gesluit is nie, is hulle nog besig met opruimingswerk en word motoriste gemaan om versigtig te ry.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button