News

Albatros se trots

Albatros Diepsee Hengelklub se voorsitter, Marius de Vos, is die klub se trots nadat hy as deel van die Proteaspan aan die Internasionale Snawelviskompetisie deelgeneem het.

Die kompetisie is gehou in Gautemala (Sentraal Amerika) en het die Suid-Afrikaanse span algeheel sesde tussen die 15 lande geëindig.

Marius se Protea spanmaats, albei ook van Mpumalanga, was Edwin Freeman (kaptein), van Nelspruit, en Francois Bezuidenhout, van Hoedspruit.
Hulle het in totaal 76 snawelvisse gevang.

• Piet Jordaan het vanjaar sy Proteakleure verwerf en sou in Cape Verde aan die Internasionale Bodemviskompetisie deelneem, maar weens die Covid-19 pandemie is dit na aanstaande jaar geskuif. Hulle het nog nie die datum gekry nie.

https://vimeo.com/459276586

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button