News
Manne onthou hul kaalvoetdae
Laerskool Middelburg se kaalvoet rugbyspannetjie wat tussen 1992 en 1994 as o/9’s, o/10’s en o/11’ onoorwonne was, het ’n reünie saam met hul families gehou.

Daar is tot laat gekuier by HTS Glaskas vir ondersteuners.
• Die meeste spelers is opgespoor en is daar ook ’n koffietafelboekie met foto’s van die span in hul segetogjare en huidige foto’s uitgegee.











At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
