News

Neem ’n troeteldier aan

Daar is baie honde en katte by die Middelburg Dierebeskermingsvereniging wat beskikbaar is vir aanneming.

• Aannemings word nie telefonies gedoen nie en gesinne moet self ingaan na hul perseel om ’n troeteldier aan te neem.

Vir enige navrae, bel hul kantoor by 013 246 1201.

Jonas Lubisi met ’n swart labrador wat ’n liefdevolle huis soek.
Jonas Lubisi met een van die pragtige honde wat beskikbaar is vir aanneming.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button