News

Nog geskenke vir museum

Almal is opgewonde oor Johan Janse van Rensburg se beplande lokomotief museum en memorabilia van die destydse SA Spoorweë en Hawens.

Hy het pas perfek behoue rytuig vensterglas as geskenk gekry by Johan de Wet wat beslis in die museum sal pryk.

• Die Klas 8A 1127 lokomotief, wat voor die Dros staan, word op 14 November vanaf 07:00 opgeknap.

Die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens kenteken op die venster.

Mnr. Janse van Rensburg nooi alle oud-treindrywers, stokers en ander persone wat betrokke was by die Suid-Afrikaanse Spoorweë om saam te kom kuier.
Persone wat die dag wil help of meer inligting verlang, kan mnr. Janse van Rensburg WhatsApp by 082 696 3884.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button