News

Lokomotief is weer mooi!

Die gemeenskap het weer nie teleurgestel nie en Saterdag saamgespan om ons dorp se lokomotief voor Dros restaurant mooi te maak.

Daar is geskuur, afgestof en geverf en later ook liggies op die trein gesit, wat tot middel Januarie te sien sal wees.

’n Paar oud-stokers en -treindrywers en selfs ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie het gehelp en saam gekuier.

Perci Smit (oudstoker) en Johan Janse van Rensburg.

• Mnr. Johan Janse van Rensburg is nog druk besig met die beplanning van ’n museum van die destydse Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens in Middelburg.

Persone wat betrokke wil raak, kan hom WhatsApp by 082 696 3884.

Hans Kleynhans (oudstoker) en Johan Janse van Rensburg.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button