Die Kleine Engele organisasie is ’n groot ondersteuner van Huis Njala en het saam gaan partytjie hou. Voor: Tiffany Maré (vrywilliger) met klein Dandré Pretorius (Kleine Engele ondersteuner). Agter: Lourens Hattingh (Kleine Engele hoofborg), Carla Kamffer (Kleine Engele stigter), Daleen Jacquire (direkteur, Kleine Engele) en Zinny Erasmus (Kleine Engele vrywillger).
Tydens die huis se verjaardagvieringe is al die huis se borge en ondersteuners bedank wat vir sy voortbestaan verantwoordelik is.
Laerskool Dennesig loop al vanaf die ontstaan van Huis Njala ’n pad saam met dié veiligheidshuis. CJ (adjunkhoof), Alwyn Botha (hoof) en Annetta Koch.Broer en sus Lourens Hattingh en Annetta Koch kuier gesellig saam.Deneys Collins en Hestie Wheeler.Dawn van Baalen (voorsitter van die Mannaprojek) en Irene Bierman.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.