News

Babbelbekkies babbel die jaar uit

Die kleuters van Babbelbekkies Dagsorg en Sentrum vir kinders met spesiale behoeftes, kon nie ophou babbel oor al die mooi liggies by mnr. Albie Ferreira se huis in Bergrivierstraat 10 nie.

Die sentrum het hul Kersfunksie, wat die vorm van ’n piekniek aangeneem het, en sertifikaat-oorhandiging tussen die liggies in mnr. Ferreira se tuin gehou.

Ouma Antjie gee vir Luhan Coetzee sy geskenkie.
Ouma Antjie en Monja Joubert.
Me. Louisa le Roux en Viljé Fink.
Me. Louisa le Roux gee vir Skylar Hattingh haar sertifikaat, terwyl La-Rochelle Niemand toekyk.
Me. Louisa le Roux saam met Liam Fink en Pappa Robert.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button