News
Matriekafskeid in styl
’n Paar matrieks van HTS Middelburg het in styl foto’s geneem in Leon Nel se versameling unieke voertuie.
Die ouers wou graag hul kinders by veteraan voertuie laat afneem vir hul matriekafskeid en het van mnr. Nel te hore gekom.
Nie net kon die kinders pronk in blinkgevryfde Mustangs nie, maar is daar ook pragtige foto’s geneem in twee veteraan Ford karre.
• Die familie bedank graag mnr. Nel vir sy moeite om die voertuie beskikbaar te stel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
