
Mense wat gedink het daar is nie krokodille in Loskopdam nie, daar is!
Videomateriaal is versprei, wat wys hoe ’n jong krok tot by ’n boot swem, tydens die naweek se kurper kompetisie.
Die gewilde hengelbestemming het lanklaas ’n krokodil gesien, nadat sowat 80% van die krokodil populasie in 2005 uitgesterf het.
Daar was in vroeg in Februarie 37 krokodille deur die Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap, in Loskop vrygelaat. 
Al die krokodille is jonk gewees, met die grootste een wat 1.8 meter lank was.
Die doel van die projek is om die Loskopdam se krokodil populasie te hervestig.
Na die massavrektes in 2005, het studies bepaal dat pansteatitus, ’n siekte weens waterbesoedeling, die oorsaak was vir die massa vrektes.
•Die krokodille is deur MTPA gemerk met nommers en ’n datavel, om hulle gedragspatrone te monitor, die krokodil op die video het ’n merker op sy stert.
Do you have a news lead?
Contact our editorial office on 013 243 1434 or our standby number for emergencies on 072 248 3855 to share your story with us.
Follow us on the Middelburg Observer Facebook group or page or send a WhatsApp to 072 248 3855 with the words “add me” for the latest news.
Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news
Dear reader,
As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).
