News
Mpumalanga XCO kampioenskappe by Tarries gehou
Tientalle fietsryers van regoor Mpumalanga het vandag (Saterdag) aan die Mpumalanga XCO Fietsrykampioenskappe deelgeneem wat by die netjiese Tarries Fietsrybaan in Aerorand (Middelburg) aangebied is.

Www.mobserver.co.za was daar om al die aksie op kamera vas te vang!
*Meer inligting oor die dag en die uitslae sal volgende week in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.

















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
