News

Vier mense sterf in motorongeluk op N11

Motorongeluk vind plaas op N11. Vier mense sterf en een ernstig beseer.

Ongeluk net na twee uur vanoggend op die N11.

Vier mense sterf in die ongeluk en ‘n vyfde ernstig beseer. Die ongeluk het plaasgevind net buite Middelburg in die Groblersdal rigting.

Die vier oorledenes is al vier vrouens en is nog nie uitgeken nie. Die beseerde man is hospitaal toe geneem met ernstige kopbeserings en breuke.

Een van die liggame is byna 30m van die voertuig af in die veld opgespoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Hermie Pienaar

I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer. My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games. At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.
Back to top button