News
Phoenix Ringbal se 2022 sterre
Phoenix Ringbalklub het hul beste spelers vir die jaar met trofeë en ander toekennings beloon.

•Neil Scheepers jnr (juniors) en Zandri du Preez (seniors) is aangewys as die sportpersoon van die jaar met al die prestasies wat hulle behaal het.
•Almal moes iets aantrek wat te doen het met hul eerste letter van hul naam en daar was ’n hele paar vreemde en snaakse uitrustings.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
