News

Hok uitgesit vir bobbejaan

Daar is gistermiddag ’n hok uitgesit met kos om die bobbejaan, wat sedert die naweek amok maak in veral Aerorand, te probeer vang.

Mnr. Deon Cornelius (van Ubhetyan) het gemeld dat die vangproses bemoeilik word met mense wat die bobbejaan verjaag.

“Die probleem is as hy in ’n hoek gedryf word, gaan hy mense of diere baie seer maak!”

Hy vra dat as enigiemand die bobbejaan opmerk, om hom te bel by 061 588 3714.

Die hok wat gistermiddag uitgesit is om die bobbejaan te probeer vang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button