News

Massas water spoel rivier lekker skoon

Met die baie reën die afgelope paar dae, was die Middelburgdam tot barstens toe vol en is 'n sluis eergister (Dinsdag) oopgemaak.

Teen gister het die dam alweer op 95.86% gestaan en het damopsigter, David Nonyana, laat weet dat dit 48mm die laaste week daar gereën het.

Iné Roos het gister ‘n paar pragfoto’s van die Klein Olifantsrivier geneem waar die siedende massa oor die laagwatrbruggie gespoel het. Van die bome was ook halfpad onder water.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button