News
Junior spelers leer nuwe vaardighede
Die Middelburg Junior Rugbyklub het saam met die span van Shadow Ball vir die laerskoolseuns nuwe tegnieke geleer tydens ’n rugbykliniek.

•Prof. Peet van der Merwe en Deon Brewis (van Limitless) het gesels oor breinfiksheid, hoe dit ’n rol speel in sukses en die bemagtiging van ouers en kinders om hul volle potensiaal te bereik.

•Vir navrae rakende die klub se werksaamhede, bel Jakes van der Merwe (hoofafrigter) by 082 788 9133.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
