News

Skietery was nie by myn self

Inligting wat versprei is dat daar 'n skietery by die Polnaise Myn (Kego Recources) tussen rowers en wagte was, is onwaar.

Die polisie en die joernalis is gekontak en is gesê dat daar ‘n skietery was.

Met die polisie se aankoms by die myn gisteroggend, het die werkers egter nie geweet waarvan die polisie praat nie.

Daar is vandag verneem dat daar wel skote by ‘n besigheid geskiet is, sowat 5km voor die myn op die Bethalpad.

Dit blyk daar waarskuwingskote gister in die vroeë oggendure gevuur is, toe verdagtes op ‘n perseel tussen Pienaardam se afrit en die trokstop opgemerk is.

Daar is egter ook verdagtes op ‘n perseel langs die myn opgemerk in dieselfde tyd.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button