News

Inligting oor alzheimers van onskatbare waarde

Die Alzheimers inligtingsaand by die SAVF Tehuis vir Bejaardes het baie mense se oë laat oopgaan ten opsigte van die impak wat dimensie het op families.

 

Elria Erasmus, maatskaplike werker van Alzheimer Mpumalanga, het die inligtingsessie aangebied en ook die ondersteunersgroep wat in Januarie 2023 afskop, bekend gestel.

Elria Erasmus, maatskaplike werker van Alzheimer Mpumalanga.

Die groep gaan maandeliks byeen kom.

Die uitdagings wat familielede ervaar, veral as gevolg van tuisversorging van ’n geliefde wat aan demensie ly, sal bespreek word en sal dit van onskatbare ware vir dié gesinne wees.

Persone wat by die ondersteuningsgroep wil aansluit of insette lewer, kan die tehuis bel by 013 282 7232.

•Tydens die geleentheid is ’n troetelbeertjie wat spesifiek gemaak word vir persone met dimensie, bekend gestel. Die beertjies word by die tehuis gemaak en verkoop.

Issie de Klerk (Voorsitter, SAVF Fondsinsamelingskomitee).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button