News
Insleepdienste bederf gemeenskap
Verskeie lede van plaaslike insleepdienste het basiese benodigdhede en lekkernye bymekaar gemaak om gesinne in nood in ons dorp te bederf.

In die gees van Kersfees, is daar is by ‘n hele paar huise gestop en die inwoners met allerlei eetgoed verras.









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
