News
Rooies skop af met die Groot Raas
HTS Middelburg se jaar het afgeskop met hulle tradisionele geesvang geleentheid, die Groot Raas, voordat die Interhuis vandag plaasvind.

Ouers en personeel is bederf met ’n skouspelagtige vertoning deur die drie koshuise. Laurie Smith het die Swamp tema gehad, Douw Steyn Rocky Bal*Douw*A, en Buks Pretorius Top Gun.
Kyk gerus na ons foto’s en videos.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
