News
Kabels net weer uitgeruk as gelas word
Inwoners van Oosstraat in Mineralia is keelvol vir kabeldiewe wat bykans elke aand terugkeer.
Mnr. Henry Brits sê hy het opgemerk dat “elke keer wat die kabels weer gelas word, hulle net terugkom en dit by die las uitruk!”
• Kabeldiefstalle is ’n ernstige probleem in Middelburg en slaan die diewe veral in beurtkrag toe.
Alhoewel ’n verdagte onlangs gevang is, is dit duidelik nie ’n eenman-steelbedryf nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
