News
Geen spoor van Mielie nie
Met hommeltuie, spoorsnyhonde en ’n helikopter na vermiste hond gesoek.
Kevin Ruthven het alles gedoen wat hy kon om sy verlore vierpoot kind op te spoor, maar die legendariese Mielie is steeds weg.

Daar is vandag met ’n helikopter gesoek na die Australiaanse beeshond, wat bekend staan as Mielie van die Hoëveld.
Kevin vertel dat die vlieënier van Benoni, Richard Burnes en Erika Dippenaar, help soek het.
“Ons het ’n baie groot area gedek en baie laag gevlieg maar daar is geen teken van Mielie nie, ” het ’n verslae Kevin gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
