News
Hoëveld Interhoër op Ermelo
Hoërskool Middelburg se atlete het skitterprestasies behaal tydens die jaarlikse Hoëveld Interhoërbyeenkoms by Hoërskool Ermelo.
Agt skole het deelgeneem.
•Annieka Boshoff ewenaar die hoogspringrekord van 1.60m vir dogters o/14 en verskeie atlete eindig onder die top drie in al die items.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
