News
Motorfietse brul saam met bejaardes by Kieries en Wiele Dagjol
Motorfietse wat brul en bejaardes wat dans en modeparade hou is by die SAVF Tehuis se ingang aangebied.
Dit was ’n gebul van motorfietse en groot pret tydens die jaarlikse Kieries en Wiele Dagjol by die SAVF Tehuis vir Bejaardes.
- Oom Kobus du Toit en tannie Babs Ackerman is gekroon as mnr. Kieries en mej. Wiele.
















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
