Laudi en Jane-Lee Zietsman van Valtrac Middelburg.
Plaaslike boer Gideon Anderson het verlede week weer die welkommat uitgerol vir medeboere op sy plaas Zonnebloem, vir die gewilde jaarlikse Gewasdag waartydens boere weer kennis gemaak het met die nuutste giere in die landboubedryf.
Dit is tyd vir die landerye!
Daar is onder meer mielie en soja landerye besoek en landdemonstrasies is ook gelewer.
Die dag is gebruiklik afgesluit met ’n heerlike braai, soos net die boere kan.
Meaghan Prinsloo, Piet Bosman, Piet Moolman (Massey Ferguson) en Randell Swart.Hester Stock en Willem Faure van Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers.Josef Grobler en Frank Katzke wys hoe daar gebraai moet word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.