Middies hokkie dogters op wenpad
Hoërskool Middelburg se hokkiespanne het bedrywige toernooie agter die blad.
•Die o/14A- en o/15A dogterspanne het aan die Netstar kliniek deelgeneem.
O/14 uitslae: vs Ermelo wen 5-0, vs Kempton wen 1-0, vs Menlo B wen 1-0, vs Waterkloof B wen 4-0. Die span eindige eerste in hul poel.
O/15A’s: vs Menlo wen 3-0, vs Kempton wen 2-0, vs Waterkloof gelykop 0-0, vs Driehoek wen 8-0.
Abby Brandmuller, Nikita du Toit, Siphiwe Thwala en Tayla Longueira word aan die einde van die toernooi gekies vir die All-Star span.

•Die o/16A seuns en dogters speel in die Merensky toernooi.
O16A seuns: vs Merensky, wen 6-0, vs Randburg wen 10-0, vs Merensky se eerstes verloor 0-6, vs Merensky tweedes gelykop 1-1.
O/16A dogters: vs Randfontein wen 4-0, vs Rustenburg wen 3-0, vs Merensky wen 1-0, vs o/15A Rustenburg wen 6-0.
•Die eerste seuns- en dogterspanne wys hul slag by die York Toernooi.
Eerstes seuns: vs Outeniqua verloor 0-1, vs Fairmont wen 1-0, vs Edgemead speel 0-0, vs York, verloor 0-1, vs Pinelands gelykop 1-1, vs St. Dominics wen 2-0, vs Outeniqua wen 6-0.
Eerste dogters: vs Fairmont wen 1-0, vs Edgemead wen 4-1, vs York wen 3-0, vs Pinelands wen 3-0, vs St. Dominics wen 3-0.
