News
Gewilde oord deur brand verswelg
Die gewilde Serengeti vakansieoord buite Marble Hall het vanoggend onder 'n erge brand deurgeloop.

Die brandweer is vanoggend om 07:00 ontbied waar hulle met hulle aankoms gesien het hoe die oord se lapa wat die kroeg huisves, en die ontvangs deur die brand vernietig is.
Dit is onbekend hoe die brand ontstaan het.
Die eienaars van die oord kon nie gekontak word vir kommentaar nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
