News

Drie sterf in trompop trokbotsing

Gedeelte van pad weer oop na ongeluk op N4.

Drie mense het verkool in ‘n trompop trokbotsing vanmiddag omstreeks 15:00 op die N4, anderkant Emgwenya (Waterval Boven) net na die afdraai na die Malaga Hotel.

Die pad was vir ure gesluit om die oorskot van die oorledenes tussen die wrakstukke van die twee trokke uit te haal. Die trokke het heeltemal uitgebrand.

Daar word verneem dat ‘n gedeelte van die pad reeds oop is, terwyl die toneel opgeruim word.

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button