News

Loskoppad sluit more 04:00

Atlete spring 06:00 weg.

Motoriste word herinner dat die N11, Loskopdampad, more vanaf 04:00 gesluit sal wees weens die Loskopmarathon.

Die R555 (Stoffbergpad) kan as alternatiewe roete gebruik word.

  • Die afsnytyd vir atlete om by die eindpunt te wees is 13:00.

 
Back to top button