News
Pieter Wi-Fi se begrafnis volgende Woensdag
Pieter Wahlstrand, die jong pa wat Saterdag sy eie lewe geneem het by hul huis in Eccastraat (Bloekomsig, Mineralia) se begrafnis is volgende Woensdag (10 Mei).
Die diens is om 10:00 by die krematorium by die begraafplaas.
• Pieter (24) is deur sy ma, Malinda, beskryf as ’n persoon “wat ander altyd wou help”.
Hy was bekend daarvoor dat hy Wi-Fi-stelsels geïinstalleer het en sy bynaam was ‘Pieter Wi-Fi”.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
