News

Loskopmarathon is aan die gang!

Die atlete is op die pad!

Die Loskopmarathon is aan die gang en ‘n paar atlete het reeds weg gebreek van die groep.

Die vliegtuig van die gemeenskapspolisiëringsforum is in die lug en het Rudi van Wyk ‘n paar pragfoto’s uit die lug ook gestuur.

Die manne het uit die GPF-vliegtuig laat weet dat daar reeds ‘n paar atlete weg gebreek het en sterk voor hardloop.

Kobus Terblanché het laat weet dat die 75-jarige Anna Mokwana, wat vanjaar haar eerste Loskop hardloop, goed geplaas was in die bondel net voor hulle uit die dorp uit is. Sy werk al 35 jaar vir Kobus as huishulp.

Anna Mokwena.
  • Motoriste moet onthou dat die pad tot omstreeks 13:30 tot by Damwal gesluit sal wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button