News

Stuur jou foto’s van die Loskop!

Neem foto's met jou selfoon en stuur vir ons!

As jy op die roete van die Loskopmarathon is om atlete te ondersteun of ‘n waterpunt beman, neem gerus ‘n paar foto’s!

Van die foto’s, van atlete en waterpunte, sal dan deur die loop van die dag op die webtuiste geplaas word en kan jy uitkyk of ook jou foto’s daar is!

Stuur jou foto’s na 072 248 3855.

Daar is pas foto’s gestuur van Natalie Sterk (tweekamp wêreldkampioen), die vrou wat tans voor hardloop, en ‘n paar ander atlete wat by Doornkop verby is.

  • Die GPF vliegtuig het ook talle foto’s aangestuur.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button