Frik Smith met sy trofee en medalje as wenner van die 70 jaar en ouer afdeling by die Wild Challenge.
Die foto’s stroom steeds in wat geneem is tydens en na die Loskopmarathon en Wild Challenge.
Frik Smith (atleet van die Middelburg Marathonklub) is 73 jaar oud en het sy ouderdomsgroep gewen by die Wild Challenge. Hy het weggestap met ‘n goue medalje en ‘n trofee.
Sannie Uys het die Loskopmarathon aangedurf in die kleure van Run & Walk For Life en klaar gemaak in ‘n tyd van 5:50.
Sannie Uys wys haar medalje nadat sy die Loskopmarathon voltooi het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.