News

Middies se o/14 hokkieseuns wen

Middies wen eerste wedstryd,

Hoërskool Middelburg se o/14A seuns hokkiespan het die eerste wedstryd van vanmiddag se hokkiekragmeting teen HTS Middelburg met 3-0 gewen.

Die wedstryd is in so ’n goeie gees gespeel, dat die twee spanne na die wedstryd saam ’n foto geneem het.

* Estia Waldeck het die foto geneem en dit goedgunstiglik beskikbaar gestel vir publikasie.

Luan Waldeck gooi sy arms in die lug van blydskap nadat hulle die wedstryd gewen het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button