News
Jong mans in oorloggie teen duiwe
Wie skiet so? Dit is die vraag wat inwoners van vroegoggend af vra, nadat skote naby die dorp geklap het.
Mnr. Arthur Hill, van die Dagpatrollie, het gaan ondersoek instel en sê sowat 15 tot 20 jong mans is op die Stoffbergpad besig om duiwe met haelgewere af te maai.
Dit is bekend dat duiwe groot skade aan gesaaides aanrig.
Sarsies skote word afgevuur sodra die duiwe verbyvlieg.
Dit is nie op hierdie stadium bekend wie die mans is nie.
@middelburgobserver Jong mans in oorlog met duiwe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
