News
Twee busse in ongeluk kan verkeer beïnvloed
’n Ongeluk waar twee busse betrokke is, kan dalk verkeer beïnvloed op die Vandyksdrif/eMalahleni pad.
Daar is pas verneem dat daar ’n ongeluk was en motoriste word gemaan om versigtig te wees.
Verskeie inwoners van Middelburg maak van die pad gebruik.
Volgens bronne is die ongeluk naby El Paso.
•Dit is tans onduidelik of daar mense beseer is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
