
Laerskool Staatspresident C.R. Swart was die gasheer van die jaarlikse mini-derby teen Laerskool Middelburg.

Die volledige uitslae is as volg:
o/9A CR Swart wen 15-12, o/9B Middelburg wen 45-5, o/10A Middelburg wen 34-5, o/11A Middelburg wen 15-10, o/11B Middelburg wen 29-22 en Laerskool Middelburg se eerste span wen 12-7.

Middelburg Observer joernalis, Matthew Handley, het die foto’s van die wedstryde geneem.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!