News
Venster beskadig met BB-geweer
Die venster wat gisteraand gebreek is in Vaalstraat (Groenkol) was die werk van ’n BB-geweer.
Me. Bianca de Beer het gesê hulle het ’n slag gehoor en was daar klein stukkies glas in die kamer. Die res van die venster het na buite uitgeval.
Sy het vanmiddag die staalballetjie van ’n BB-geweer by die huis gekry en verstaan nou hoekom daar net klein stukkies glas in die kamer was.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
