News

Talentvolle jong vrou sterf skielik

Vrou sterf aan hartaanval terwyl sy vir septisemie behandel word.

Ankia van der Merwe (31), die spontane jong vrou wat vele bekoor het met haar besondere musiektalent, is verlede week skielik oorlede.

Sy is Woensdag in die Clayton House Kliniek, waar sy vir septisemie weens ’n wond aan haar been behandel is, aan ’n hartaanval oorlede.

’n Gedenkdiens word more (Dinsdag, 6 Junie) om 11:00 uit die NG Kerk, Kanonkop gemeente gehou.

• ’n Meer volledige berig oor Ankia se lewe sal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button