News

Wie se kanne?

Die man het die kanne neergesmyt toe hy die reaksielid van Mid Alarms sien.

’n Dief het gister twee wit kanne neergesmyt terwyl hy weg gehardloop het vir ’n reaksielid van Mid Alarms.

Mnr. Johan Oberholzer (Operasionele bestuurder, Mid Alarms) sê reaksielid Jan van Staden was in die Vaalbank omgewing, toe hy die man by die spoorlyne opmerk.

Hy het dadelik gesien dat die man iets swaars dra en het nader gegaan om te kyk wat dit is.

Die oomblik toe die man hom sien, het hy egter die artikels in sy hande neergesmyt en weg gehardloop.

Dit is twee wit kanne met plakkers op waarop daar staan: ‘Keycoat Latex Adhesion Primer.”

  • As enige persoon die kanne met vloeistof vermis, bel Mid Alarms by 013 243 5004.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button