News

Motoriste gevra vir geduld, respek, met voetganger wat in middel van besige N11 lê

Verminder asseblief spoed op die roete na Loskopdam.

‘n Voetganger is ‘n ruk gelede raak gery op die N11.

Die liggaam lê nog in die middel van die drukbesige pad.

Nooddienste is ontbied.

Die liggaam is huidiglik bedek met ‘n boomtak.

Daar is ook ‘n sak by die liggaam.

Verkeer neem toe op die roete en daar word gevra vir geduld, en respek vir die man.

Verminder asseblief spoed op die roete na Loskopdam.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button