News
Man verdrink in swembad by Pienaardam
'n Man het vanmiddag in die groot swembad by Pienaardam Ontspanningsoord verdrink.
Venessa van Niekerk (Pienaardam bestuurder) het bevestig dat ‘n 26-jarige man in die swembad by die oord verdrink het.
Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.
- Die polisie is reeds besig met ‘n ondersoek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
