News
Sleepwa gevind
Die sleepwa met watertenk wat vanoggend in Renosterstraat gesteel is, is gevind.

Daar is verneem dat die sleepwa in Mhluzi gekry is.
Die watertenk is klaarblyklik reeds afgesteel.
Die sleepwa self is ook erg beskadig, omdat alles wat van waarde is, afgehaal is.
Lees meer: Motoriste kyk uit: sleepwa met watertenk vanoggend gesteel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
