News
Roos Dinsdag weer voor
Gary Roos, wat positief verbind word met onder andere inbrake by skole, sal Dinsdag weer in die hof verskyn vir borgaansoek.
Tydens sy vorige verskynings is borg geweier.
• Roos staan tereg op talle klagtes na aanleiding van onder andere ’n voertuig wat gesteel is by Middelburg Primary School en inbrake by Hoërskool Kanonkop en Laerskool Dennesig.
Daar word ook verskeie ander klagtes teen hom ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
