News

Ernstige ongeluk tussen trok en minibus op N4

Talle mense is beseer en daar is moontlik ’n slagoffer wat aan sy beserings beswyk het tydens ’n ongeluk tussen ’n trok en ’n minibus op die N4, net na die Middelburgdam.

Die ongeluk het omstreeks 10:45 tussen die Middelburgdam en die Woestalleen afrit gebeur.

• Die presiese omstandighede is nog nie bekend nie en het die polisie, ambulanse, brandweer en insleepdienste almal pas op die ongelukstoneel aangekom.

• Die Traffic Alert WhatsApp groep het motoriste gewaarsku om versigtig te wees in die omgewing. Na wat verneem word, sal die pad waarskynlik gesluit word.

Daar is verskeie mense beseer in die ongeluk tussen die trok en die minibus.
@middelburgobserver

TRAFFIC: A serious collision between a taxi and a truck on the N4 between the Middelburg Dam and Woestalleen off-ramp might lead to road closure. #Middelburg #accident #traffic #trafficalert N4

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Lees ook:

N4 by Alzu tans toe na trokongeluk

Vrou sien ongeluk in kruising gebeur

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button