News

Wieldiewe weer aktief in Dennesig se strate

Nagsluipers weer agter voertuigbande in Dennesig aan

Vier bande is laasnag van ’n bakkie in Jan Smutslaan, Dennesig, afgesteel.

Die bande is omstreeks 04:30 vanmore van die bakkie af gegaps.

Die Pioneer Drill & Blast bakkie is is op verskeie bakstene laat staan nadat die bande afgesteel is.

Die diefstal is by die polisie aangemeld.

Die besigheid het die voorval bevestig.

 

Back to top button