News

Bothas op toer in Europa

Die Bothas van Middelburg, Willem, Linda en Riekert, is tans op ’n toer in Europa!

Sy het per WhatsApp vertel dat die Meteora Monastries in Griekeland beslis ’n hoogtepunt tot nou toe was.

“Ons het ’n ongelooflike tyd. Was in Athene, Verona, Venesië en op na die Dolomites – die noorde van Italië en suide van Tirool, daarna na Slovenië,” probeer sy in ’n neutedop vertel waar hulle al oral was.

• Daar was nie baie tyd vir gesels nie, want die driestuks was alweer op pad om ’n volgende avontuur op die pad te beleef en Europa van alle kante af te bekyk (natuurlik ook deur die kameralens).

Riekert by Lago Di Carezza.

Back to top button